Modulekode | ZUL 120 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | isiZulu - kommunikasie en grammatika Die verwerwing van meer gevorderde kommunikasievaardighede binne verdere sosiale situasies. Meer uitgebreide woordeskat en meer gevorderde taalstrukture word aangeleer en gebruik. Die bewustheid van die aard en funksie van taalstrukture word verder verhoog. Skryf- en spelreëls. Woordeboeke en woordeboekgebruik. Lees en begrip van basiese tekste. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | ZUL 110 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App